66ste Golden Globe-toekenningsaand

Die 66ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2008 vereer het, is op 11 Januarie 2009 gehou.

  66ste Golden Globe-aand 

Datum11 Januarie 2009
Beste rolprente en reekse
Rolprent Slumdog Millionaire (drama)
Vicky Cristina Barcelona (komedie of musiekspel)
TV-reeks Mad Men (drama)
30 Rock (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent John Adams