657

jaar
657
| 6de eeu | 7de eeu | 8ste eeu |

◄ ◄ | | 652 | 653 | 654 | 655 | 656 | ◄ 657 ► | 658 | 659 | 660 | 661 | 662 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:657
Kalenders
Gregoriaanse kalender657
DCLVII
Ab urbe condita1410
Armeense kalender106

ԹՎ ՃԶ

Chinese kalender3353 – 3354

癸辰 – 甲巳

Ethiopiese kalender649 –650
Hebreeuse kalender4417 – 4418
Hindoekalenders
- Vikram Samvat712 – 713
- Shaka Samvat579 – 580
Irannese kalender35 –36
Islamitiese kalender36 –36


Die jaar 657 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 57ste jaar van die 7de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Koning Clovis II van Neustrië neem hofmeier Grimoald I gevange en veroordeel hom ter dood omrede die verbanning van Dagobert II (sien: 656). Sy seun Childebert die Geadopteerde word heerser oor Austrasië.
  • Clovis II sterf jonk (skaars 20 jaar oud) en word opgevolg deur sy oudste seun Chlotharius III. Sy moeder Bathildis regeer as regent oor Neustrië en Boergondië.
  • Keiser Gaozong van China stuur Wang Xuance na Narendra Dev se hof om die betrekkings met Nepal te versterk. Tibet is baie ontevrede met hierdie ontwikkeling.[1]

Geboortes

Sterftes

Verwysings