574

jaar
574
| 5de eeu | 6de eeu | 7de eeu |

◄ ◄ | | 569 | 570 | 571 | 572 | 573 | ◄ 574 ► | 575 | 576 | 577 | 578 | 579 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:574
Kalenders  
Die Origo gentis Langobardorum wat die Langobarde se oorsprong beskryf
Gregoriaanse kalender574
DLXXIV
Ab urbe condita1327
Armeense kalender23

ԹՎ ԻԳ

Chinese kalender3270 – 3271

庚巳 – 辛午

Ethiopiese kalender566 –567
Hebreeuse kalender4334 – 4335
Hindoekalenders
- Vikram Samvat629 – 630
- Shaka Samvat496 – 497


Die jaar 574 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 74ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Koning Cleph van die Langobarde word deur een van sy slave vermoor.[1] Dit is die begin van 'n tydperk van tien jaar sonder koning. Die hertoë kry die mag en maak hulle onafhanklik.[2]
  • Langobardiese hertoë val die Frankiese koninkryk Boergondië aan en plunder die dal van die Rhône.[2]

Geboortes

Sterftes