41 v.C.

jaar
41 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 46 v.C. | 45 v.C. | 44 v.C. | 43 v.C. | 42 v.C. | ◄ 41 v.C. ► | 40 v.C. | 39 v.C. | 38 v.C. | 37 v.C. | 36 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Dionysos en maenade
Astronomiese kalender-40
Ab urbe condita713
Chinese kalender2656 – 2657

丙卯 – 丁辰

Hebreeuse kalender3720 – 3721
Hindoekalenders
- Vikram Samvat15 – 16

Gebeure

  • Die priesters van Artemis in Efese verklaar Marcus Antonius tot die vleesgeworde godheid Dionysos.[1]
  • Marcus Antonius beveel vir Cleopatra om na Tarsus te kom en verantwoording te doen vir die hulp wat sy glo aan Cassius gegee het. [1]
  • Pleks van as smekeling, verskyn Cleopatra as die godin Isis in die vorm van Afrodite wat haar man Osiris in die vorm van Dionysos -dat wil sê Marcus Antonius- kom besoek en sy sê dat 'n storm verhoed het dat haar vloot die triumviri kon bereik. Sy slaag daarin om Marcus Antonius te verlei. [1]
  • Marcus Antonius aanvaar dat Serapion, Cleopatra se goewerneur op Siprus eiemagtig besluit het om Crassus te help. Cleopatra lewer hom uit en hy word gedood.[1]
  • Marcus Antonius weier om aan Herodes die Grote sy koningskap te ontneem.[1]

Verwysings