37

jaar
37
| 1ste eeu v.C. | 1ste eeu | 2de eeu |

◄ ◄ | | 32 | 33 | 34 | 35 | 36 | ◄ 37 ► | 38 | 39 | 40 | 41 | 42 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:37
Kalenders  
Keiser Gaius, digitaal gekleurde marmerbeeld


Die jaar 37 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 37ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Gaius, voluit Gaius Julius Caesar Augustus Germanicus word die derde keiser van Romeinse Ryk.[1] Hy is Germanicus se seun en sal baie eeue later deur die geskiedkundige Gibbons bekend gemaak word onder 'n bynaam wat die soldate hom as kind gegee het: caligula (soldatelaarsie).[2]

Geboortes

Sterftes

Verwysings