in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
28 Mei is die 148ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (149ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 217 dae.
1524 – Selim II , Ottomaanse keiser († 1574 ).1660 – Koning George I van Groot-Brittanje († 1727 ).1881 – D.F. Malherbe , Afrikaanse digter en dramaturg († 1969 ).1887 – Jim Thorpe , Amerikaanse sportman en akteur († 1953 ).1892 – Sepp Dietrich , SS Duitse offisier en lyfwag van Adolf Hitler († 1966 ).1908 – Ian Fleming , outeur van James Bond -boeke († 1964 ).1910 – Dame Rachel Kempson , Engelse aktrise († 2003 ) 1912 – Patrick White , Australiese skrywer († 1990 ).1921 – Heinz G. Konsalik , Duitse outeur († 1999 ).1925 – Dietrich Fischer-Dieskau , Duitse bariton († 2012 ).1931 – Carroll Baker , Amerikaanse aktrise.1932 – Chiquito de la Calzada , Spaanse akteur, komediant en sanger († 2017 ).1944 – Rudy Giuliani , voormalige burgemeester van New York Stad .1944 – Sondra Locke , Amerikaanse aktrise († 2018 ). 1968 – Kylie Minogue , Australiese aktrise en sangeres.1999 – Cameron Boyce , Amerikaanse akteur († 2019 ).1357 – Koning Afonso IV van Portugal1787 – Leopold Mozart , Oostenrykse komponis (* 1719 ).1849 – Anne Brontë , Engelse skryfster (* 1820 ).1911 – Stephanus Jacobus du Toit , Afrikaanse stryder en stigter van die GRA (* 1847 ).1916 – Ivan Franko , Oekraïense skrywer, openbare digter, vertaler en filosoof (* 1856 ).1971 – Audie Murphy , Amerikaanse akteur (* 1925 ).1972 – Koning Edward VIII van die Verenigde Koninkryk (* 1894 ).1998 – Phil Hartman , Amerikaanse akteur en komediant (* 1948 ).2001 – Francisco Varela, bioloog en filosoof .2003 – Oleg Makarov, ruimtevaarder .2003 – Ilya Prigogine, wenner van die Nobelprys vir Chemie (* 1977 ). 2003 – Martha Scott , Amerikaanse aktrise (* 1912 ). 2014 – Maya Angelou , Amerikaanse skrywer en digter (* 1928 ).2022 – Bo Hopkins , Amerikaanse akteur en vervaardiger (* 1942 ).2022 – Patricia Brake , Engelse aktrise (* 1942 ).