237 v.C.
jaar
237 v.C. |
◄ | 4de eeu v.C. | ◄3de eeu v.C.► | 2de eeu v.C. | ► ◄ | 242 v.C. | 241 v.C. | 240 v.C. | 239 v.C. | 238 v.C. | ◄ 237 v.C. ► | 236 v.C. | 235 v.C. | 234 v.C. | 233 v.C. | 232 v.C. | ► |
Kalenders | ||||||||||
Tempel van Athena in Paestum | ||||||||||
|
Gebeure
- Ondanks die Verdrag van Lutatius van 241 v.C. verower die Romeine die eiland Sardinië. Hulle beskou die eiland as res nullius omdat Kartago nooit die opstand onderdruk het nie. [1]
- Die Romeine verower die ou Griekse kolonie Poseidonia wat sedert ong. 400 v.C. in Lucaniese hande is. Dit word later Paestum genoem.[2]
- Die Kartaagse generaal Hamilkar begin 'n veldtog in Hispania.[1]
Sterftes
- Xun Zi, Konfusianistiese filosoof wat bygedra het tot die Honderd Skole van Gedagtes (* 310 v.C.).
Verwysings
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJaco JacobsSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsGroepsgebiedewetW.H. BoshoffPornhubApartheidBroers Grimm2024 skiet by Donald Trump saamtrekFabelKategorie:Artikels met LCCN-identifiseerdersDramaSeksNelson MandelaMiddelmisbruikPoging tot sluipmoord op Donald TrumpMieliestronkFisionomieKoos du PlessisC.J. LangenhovenLys van vertalings in AfrikaansRacheltjie de BeerAntjie KrogSeksposisieKortverhaalGrootbrulpaddaLucky DubeWolraad WoltemadeShannen DohertyRefentse MorakeTradisionele literatuurGreen PornoJapanGroepsdrukTweede WêreldoorlogIngrid JonkerWaterbesoedeling