229 v.C.

jaar
229 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 234 v.C. | 233 v.C. | 232 v.C. | 231 v.C. | 230 v.C. | ◄ 229 v.C. ► | 228 v.C. | 227 v.C. | 226 v.C. | 225 v.C. | 224 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Astronomiese kalender-228
Ab urbe condita525
Chinese kalender2468 – 2469

戊未 – 己申

Hebreeuse kalender3532 – 3533
Hindoekalenders

Gebeure

  • Die Romeinse vloot verras die Illiriërs met 'n aanval. Hulle seil eers na Corcyra, waar Teuta's generaal Demetrius van Pharos die eiland oorgee.[1]
  • Die Romeine seil na Apollonia wat vinnig die Romeinse kant kies.[1]
  • Die Illiriërs moet hulle beleëring van Epidamnus opgee. Die stad kies nou ook die Romeinse kant.[1]
  • Die Romeine gaan aan land en oorval die Ardiaei.[1]
  • Die Romeinse vloot seil na die eiland Issa en breek die Illiriese beleëring.[1]

Verwysings