220 v.C.

jaar
220 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 225 v.C. | 224 v.C. | 223 v.C. | 222 v.C. | 221 v.C. | ◄ 220 v.C. ► | 219 v.C. | 218 v.C. | 217 v.C. | 216 v.C. | 215 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Munt van Ariarathes III
Astronomiese kalender-219
Ab urbe condita534
Chinese kalender2477 – 2478

丁辰 – 戊巳

Hebreeuse kalender3541 – 3542
Hindoekalenders

Gebeure

Anatolië

  • Ariarathes IV (Εὐσεβής, Eusebés, die vrome) volg sy pa op as koning van Kappadosië.[1]
  • Antiochus III beleër Sinope, wat deur Rodos, Kos en sommige ander Griekse stede gesteun word. Die beleëring misluk.[2]

Italië

  • In Rome word die Ludii Plebeii die eerste keer op die Circus Flaminius georganiseer, wat in hierdie jaar voltooi is. [3]

Griekeland

  • Demetrius van Pharos poog om 'n aantal klein bondgenote van Rome aan die kus van die huidige Albanië te onderwerp.[4]

China

  • Keiser Qin Shi Huang van China stuur 'n groep mense onder leiding van Xu Fu oorsee na die Ooste om die eiland van die onsterflikes, Penglai, te vind en die elikser van onsterflikheid vir hom te gaan haal.[5]

Sterftes

Verwysings