1996 Super 12-seisoen

Die 1996 Super 12-seisoen het in Februarie 1996 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 25 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

1996 Super 12
Amptelike logo

Deelnemende landeVlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
KampioenVlag van Nieu-Seeland Auckland Blues (1ste titel)
Wedstryde gespeel69
Drieë gedruk441  (gem. 6.391 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken157 Matt Burke (NSW Waratahs) Vlag van Australië
Meeste drieë gedruk13 James Small (Natal) Vlag van Suid-Afrika

Tabel

1996 Super 12-tabel

bekyk · wysig · bespreek

PosNaamSWGVPVPT+/−BPPte
1 Queensland Reds11902320247+73541
2 Auckland Blues11803408354+54941
3 Noord-Transvaal11830329208+121638
4 Natal11605389277+112933
5 ACT Brumbies11704306273+33432
6 NSW Waratahs11506312290+22828
7 Waikato Chiefs11605291269+22428
8 Otago Highlanders11506329391−62626
9 Wellington Hurricanes11308290353−63517
10 Transvaal11308233299−66416
11 Westelike Provinsie11317251353−102115
12 Canterbury Crusaders11218234378−144313
Opgedateer op 23 Februarie 2014

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

DatumDatum
Week 11-3 MaartWeek 816-21 April
Week 25-10 MaartWeek 923–28 April
Week 315-17 MaartWeek 101-5 Mei
Week 420-24 MaartWeek 117-12 Mei
Week 527-30 MaartHalfeindronde18-19 Mei
Week 62-7 AprilEindronde25 Mei
Week 78-14 April
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
Geen
Super 12
1996
Opgevolg deur
1997 Super 12

Week 1

Week 2

Week 3

Week 4

Week 5

  • Sondag 31 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.

Week 6

  • Paasnaweek

Week 7

Week 8

Week 9

Week 10

Week 11

Uitspeelwedstryde

 HalfeindrondeEindronde
       
18 Mei 1996 – Ballymorestadion, Brisbane
  Queensland Reds25 
  Natal43 25 Mei 1996 – Edenpark, Auckland
    Auckland Blues45
19 Mei 1996 – Edenpark, Auckland   Natal21
  Auckland Blues48
  Noord-Transvaal11 

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 8 driedrukkers (Statistiek)
PosNaamDrieëSpan
1James Small13Natal
2André Joubert12Natal
3Joeli Vidiri10Auckland Blues
4Alistair Murdoch8NSW Waratahs
Andrew Blowers8Auckland Blues
Ben Tune8Queensland Reds
Jonah Lomu8Auckland Blues
Justin Swart8Westelike Provinsie

Voorste puntemakers

Top 10 voorste puntemakers (Statistiek)
PosNaamPunteSpan
1Matt Burke157 (5 Drieë, 27 Doel, 26 Straf)NSW Waratahs
2John Eales155 (25 Doel, 35 Straf)Queensland Reds
3Jannie Kruger139 (1 Drie, 16 Doel, 32 Straf, 2 Skep)Noord-Transvaal
4Henry Honiball138 (3 Drieë, 24 Doel, 25 Straf)Natal
5Joel Stransky120 (12 Doel, 31 Straf, 1 Skep)Westelike Provinsie
6Gavin Lawless111 (4 Drieë, 14 Doel, 21 Straf)Transvaal
7André Joubert107 (12 Drieë, 10 Doel, 9 Straf)Natal
8Ian Foster94 (2 Drieë, 18 Doel, 15 Straf, 1 Skep)Waikato Chiefs
9Jamie Cameron91 (14 Doel, 21 Straf)Wellington Hurricanes
10Matt Cooper86 (4 Drieë, 12 Doel, 14 Straf)Otago Highlanders

Sien ook