1709

jaar
1709
| 17de eeu | 18de eeu | 19de eeu |

◄ ◄ | | 1704 | 1705 | 1706 | 1707 | 1708 | ◄ 1709 ► | 1710 | 1711 | 1712 | 1713 | 1714 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1709
Kalenders  
Slag van Poltava
Gregoriaanse kalender1709
MDCCIX
Ab urbe condita2462
Armeense kalender1158

ԹՎ ՌՃԾԸ

Chinese kalender4405 – 4406

乙子 – 丙丑

Ethiopiese kalender1701 –1702
Hebreeuse kalender5469 – 5470
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1764 – 1765
- Shaka Samvat1631 – 1632
Irannese kalender1087 –1088
Islamitiese kalender1121 –1121


Die jaar 1709 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 9de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

Natuur

  • Die winter van 1709 is in Europa deur buitengewoon lae temperature gekenmerk. Die Bodenmeer was heeltemal bevrore. In die gebied van Trier, Duitsland het temperature nog op 7 Julie benede vriespunt gedaal. Die droogte, wat op die harde winter gevolg het, het in die omgewing van Trier tot 'n hongersnood gelei.

Argeologie

Geboortes

Sterftes