1589

jaar
1589
| 15de eeu | 16de eeu | 17de eeu |

◄ ◄ | | 1584 | 1585 | 1586 | 1587 | 1588 | ◄ 1589 ► | 1590 | 1591 | 1592 | 1593 | 1594 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1589
Kalenders  
Plantyn
Gregoriaanse kalender1589
MDLXXXIX
Ab urbe condita2342
Armeense kalender1038

ԹՎ ՌԼԸ

Chinese kalender4285 – 4286

乙子 – 丙丑

Ethiopiese kalender1581 –1582
Hebreeuse kalender5349 – 5350
Hindoekalenders
- Vikram Samvat1644 – 1645
- Shaka Samvat1511 – 1512
Irannese kalender967 –968
Islamitiese kalender997 –997


Die jaar 1589 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 89ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • Wilhelm V stig die beroemde brouery Hofbräuhaus in München.
  • Die eerste verwysing na die verlore toneelstuk, die Ur-Hamlet, word deur Thomas Nashe verskaf.
  • Koning Jacobus I van Skotland sit voet aan wal in Flekkefjord, Noorweë.
  • 1 AugustusPous Sixtus V stig die Slawies Kollege in sy bul Sapientiam Sanctorum.
  • 20 Desember – Pous Sixtus V stel vier nuwe kardinale aan waaronder Charles III de Lorraine-Vaudémont, verkose biskop van Metz.

Geboortes

Sterftes