123 v.C.

jaar
123 v.C.
| 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. |

| 128 v.C. | 127 v.C. | 126 v.C. | 125 v.C. | 124 v.C. | ◄ 123 v.C. ► | 122 v.C. | 121 v.C. | 120 v.C. | 119 v.C. | 118 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Mallorca
Astronomiese kalender-122
Ab urbe condita631
Chinese kalender2574 – 2575

甲巳 – 乙午

Hebreeuse kalender3638 – 3639
Hindoekalenders

Gebeure

  • Quintus Caecilius Metellus verower die Baleariese Eilande vir Rome,en verkry so die familienaam Balearicus. Hy gebruik 3000 setlaars om die stede Palma de Mallorca en Pollentia op die eilande te stig.
  • Arelate word deur die Romeine ingeneem.
  • Mithridates V Euergetes van Pontus word vermoor.
  • Die Romeine misbruik die geleentheid van Mithridates se dood om Groter Frigië weer terug te neem.[1]

Sterftes

  • Alexander II Zabinas, heerser van die Seleukiede
  • Mithridates V Euergetes van Pontus